Copyright © Wildevy | Hentie Clack

Cell: 082 411 3903 | 082 573 0302

Plot 212 Bokfontein Brits

Follow us

  • Facebook - Black Circle

Die Wildevy Padstal

Ons is al 17 jaar besig om heerlike Boerbrode, Pasteie, Konfyte en allerleilekkernye te maak. Slegs vars gebak sal jy hier kry.

Heuning is een van die unieke produkte wat Die Wildevy Padstal jou kan bied. Ons oes dit self by ons eie byekorwe. "It is the real thing!"

HEUNING
KONFYTE
KONFYTE

Outydse konfyte wat jy nie in die winkel kan koop soos Vye konfyt, Makataan, Moerbei konfyt, Tamatie konfyt en Perske snipper konfyt sal jy hier kry.

Outydse konfyte wat jy nie in die winkel kan koop soos Vye konfyt, Makataan, Moerbei konfyt, Tamatie konfyt en Perske snipper konfyt sal jy hier kry.

BOERBROOD

Elke dag vars gebakte Boerbrode sal jy hier kry. 

PASTEIE

Ons wildsvleis, maalvleis, hoender en kerrie wildsvleis pasteie is eie aan die Wildevy Padstal. Jy kan gevriesde pasteie huistoe vat en vanaand 'n heerlike vars gebakte pastei saam slaai as aandete geniet. 

KOEKIES

Vir die soettand is daar altyd iets lekkers soos ons Outydse jamtertjies met baie jam. Dit is altyd 'n wenner! Koffiekoekies, vlakoekies, outskoekies en nog baie meer kan jy jou koekblik volmaak.

BESKUIT

Outydse Boer anys beskuit is 'n wenner en vir die fyn proewer het ons ook karringmelk beskuit.